Gebed om te bid.
Hemelse Vader. Ek kom na U as ’n sondaar wat ’n Verlosser nodig het. Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God en die Verlosser van die wêreld is. Vandag maak ek Jesus die Here van my lewe. Ek glo Hy het gesterf sodat ek vergewe kan word en weer opgestaan het om vir my lewe te gee. Deur U genade ontvang ek hierdie nuwe lewe. Dit is my nuwe begin. Ek is ’n kind van God. Dankie dat U my gered het, Jesus. Amen.
Verstaan Jesus se liefde.
As jy God se liefde aanvaar het, is jou hart nou vernuwe. Jou denke moet nog vernuwe word. Dit is nou tyd om te groei, om God lief te hê met jou verstand. Leer jou verstand wat met jou hart gebeur het. Dit is belangerik om God lief te hê met jou hele hart en jou verstand.





