Ons is ‘n kerk vir ons gemeenskap. Niemand kan alles vir almal wees nie, maar ons wil graag wees wie ons kan wees vir jou. Hier is van ons dienste waarvan jy van gebruik kan maak; berading, pastorale versorging, openinge, eredienste, kindertoewydings, doop en geestelike leiding.