Elke boodskap is uitgewerk met die doel om jou nader aan God te bring. Jou verhouding met Hom is ‘n avontuur en Sy Woord is jou gids. Die kerk het nog altyd bestaan uit mense wat mekaar bemoedig met God se hart en Sy Woord. Mag jy vandag beleef God is naby, voel jy behoort aan Hom en sien hoe Hy jou aktiveer om jou wêreld te beïnvloed.

Kies vanuit die onderstaande preekreekse ‘n preek om na te luister.

Waar kyk jy?2025-02-10T11:54:22+02:00
Invloed word 52025-02-03T15:14:30+02:00
Vir Een Voudig2025-01-27T10:16:00+02:00
Kriptiese Geskenke2024-12-26T11:45:17+02:00
Laer Lyn2024-12-01T13:54:23+02:00
Sterker2024-10-14T12:07:31+02:00
Here, hoe lank nog?2024-08-25T15:50:53+02:00
Wag net ‘n bietjie2024-08-18T13:48:17+02:00
Môre hang nie van Gister af nie2024-08-12T11:34:58+02:00

ONS SKEP VEILIGE SPASIES

WAARIN JY GOD KAN BELEEF

TOONBANK

SKAKEL IN & BEKOM INLIGTING

PREKE

KOS VIR JOU SIEL

BESOEK ONS

OPSOEK NA ‘N GEESTELIKE TUISTE?