
“As jy selfsugtig aan jou eie lewe vasklou, sal jy dit verloor. Maar as jy dit ter wille van My opoffer, sal jy werklik voluit lewe.”
– Jesus [Matteus 10:39]
GEE FINANSIES
GEE DONASIES
SKENKINGS
Enige donasies of skenkings kan direk by die kerk kantoor afgelaai word.
Kontak ons kerk kantoor om reëlings te tref.

013 001 0531
GEE TYD & TALENTE
IS JY GOED IN IETS?
Het jy enige talente of vermoëns wat jy kan gebruik om ander mense op te help?
Van ‘n stokperdjie wat ‘n groep mense bymekaar kan bring, ‘n besigheid wat ander kan seën of is jy tegnies aangelê?
Jy kan ‘n groot verskil maak. Vul die vorm in en spesifiseer wat jy moontlik kan aanbied.