Gebeure.

VIND UIT WAT GEBEUR BY ONS KERK.

Junie.

SONDAGDIENS
8:30 I 7 Junie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 7 Junie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 14 Junie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I  14 Junie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SKYN I VROUEBYEENKOMS
09:00 – 13:00 I  20 Junie I Kerkkantoor
Jy word hartlik uitgenooi na ons volgende vroue-oggend. Ons spandeer kosbare tyd saam met God en word herinner aan Sy beloftes vir elkeen van ons.

R50 pp sluit ’n ligte ete en aktiwiteit in. 

REGISTREER HIER

VADERSDAG
8:30 I  21 Junie
Kom vier saam met ons Vadersdag terwyl ons dankie sê vir die liefde, krag en invloed van elke pa.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 21 Junie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 21 Junie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 28 Junie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 28 Junie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

KINDERTOEWYDING
28 Junie
’n Spesiale geleentheid waar ouers hul kinders aan die Here toewy en saam as geloofsfamilie bid vir hul lewenspad vorentoe.

registreer hier

Julie.

GEEN DIENS
5 Julie
‘n 
Neem asseblief kennis dat daar hierdie Sondag geen diens by Invloed Kerk sal wees nie. Ons sien julle weer volgende Sondag om 08:30 by Curro vir ’n spesiale tyd van aanbidding en Woord.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 12 Julie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I  12 Julie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 19 Julie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 19 Julie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 26 Julie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 26 Julie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

KINDERTOEWYDING
28 Julie
’n Spesiale geleentheid waar ouers hul kinders aan die Here toewy en saam as geloofsfamilie bid vir hul lewenspad vorentoe.

registreer hier
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from - Youtube
Vimeo
Consent to display content from - Vimeo
Google Maps
Consent to display content from - Google