Gebeure.
VIND UIT WAT GEBEUR BY ONS KERK.
Julie.

GEEN DIENS
5 Julie
‘n Neem asseblief kennis dat daar hierdie Sondag geen diens by Invloed Kerk sal wees nie. Ons sien julle weer volgende Sondag om 08:30 by Curro vir ’n spesiale tyd van aanbidding en Woord.

SONDAGDIENS
8:30 I 12 Julie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

INVLOED KIDS
8:30 I 12 Julie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

SONDAGDIENS
8:30 I 19 Julie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

INVLOED KIDS
8:30 I 19 Julie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

SONDAGDIENS
8:30 I 26 Julie
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

INVLOED KIDS
8:30 I 26 Julie
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

KINDERTOEWYDING
28 Julie
’n Spesiale geleentheid waar ouers hul kinders aan die Here toewy en saam as geloofsfamilie bid vir hul lewenspad vorentoe.
Augustus.

SONDAGDIENS
8:30 I 2 Augustus
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

INVLOED KIDS
8:30 I 2 Augustus
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

KINDERTOEWYDING
2 Augustus
’n Spesiale geleentheid waar ouers hul kinders aan die Here toewy en saam as geloofsfamilie bid vir hul lewenspad vorentoe.

HUWELIKSWEGBREEK
7-10 Augustus
’n Spesiale huwelikswegbreek vir paartjies wat weer wil stil raak, nader aan mekaar wil groei en nuwe fokus in hul verhouding wil vind. Meer inligting volg binnekort.

SONDAGDIENS
8:30 I 9 Augustus
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

INVLOED KIDS
8:30 I 9 Augustus
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

SONDAGDIENS
8:30 I 16 Augustus
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

INVLOED KIDS
8:30 I 16 Augustus
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

SKYN I VROUEBYEENKOMS
8:30 I 22 Augustus
Jy word hartlik uitgenooi na ons volgende vroue-oggend. Ons spandeer kosbare tyd saam met God en word herinner aan Sy beloftes vir elkeen van ons.

SONDAGDIENS
8:30 I 23 Augustus
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

INVLOED KIDS
8:30 I 23 Augustus
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

SONDAGDIENS
8:30 I 30 Augustus
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

INVLOED KIDS
8:30 I 30 Augustus
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

BLOEDSKENK
30 Augustus
Wees deel van ’n dag waar ons saam ’n verskil maak. Kom skenk bloed en help om lewens te red. Meer inligting volg binnekort. Direk na die diens.