Gebeure.

VIND UIT WAT GEBEUR BY ONS KERK.

Januarie.

GEEN DIENS
4 JAN
Geen diens hierdie week. Geniet tyd saam met familie!

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 11 JAN
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

SKOLE OPEN
14 JAN

Ons bid vir elke leerder, ouer en onderwyser vir ’n jaar vol wysheid, groei en God se seën.

KONTAK ONS

KERKKANTOOR OPEN
14 JAN
Na ’n tyd van rus is ons span terug en gereed vir ’n nuwe seisoen vol geloof, visie en familie.

KONTAK ONS

SONDAGDIENS
8:30 I 18 JAN
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 18 JAN
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

BLOEDSKENK
9:30 I 18 JAN
Ná die diens is almal welkom om bloed te skenk. Jou paar minute kan drie lewens verander. Kom doen iets wat regtig saak maak.

EERSTE BESOEKER

KINDERTOEWYDING
8:30 I 25 JAN
As jy graag jou kind by ’n toekomstige toewydingsgeleentheid wil inskakel, kontak ons of besoek ons blad vir die volgende datums en registrasie. Jou familie is welkom – kom deel die reis saam ons.

KONTAK ONS

SONDAGDIENS
8:30 I 25 JAN
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

Februarie.

VERJAARSDAG FEESDAG
8:30  I  1 FEB
Ons vier Invloed Kerk se verjaarsdag met dankbaarheid en vreugde. 
Kom geniet ’n markdag met stalletjies, lekker kos, musiek en goeie geselskap.

Indien jy sou belangstel om ‘n stalletjie op te slaan, kontak ons gerus.

WHATSAPP ONS

DOOPDIENS
8:30 I 1 FEB
Indien jy graag gedoop wil word, nooi ons jou om hierdie betekenisvolle stap saam met ons te neem.

EERSTE BESOEKER

LIDMAATSKAP
7 FEB

Lidmaatskap by Invloed Kerk gaan oor meer as bywoon – dit gaan oor behoort. Sluit aan by die visie, hart en missie van ons kerkfamilie.

KONTAK ONS

SONDAGDIENS
8:30 I 8 FEB
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 8 FEB
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 15 FEB
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 15 FEB
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

MERK I TIENERGROEP
18:00 – 19:30  I  18 FEB  I  KERKKANTOOR SAAL
MERK is ’n ruimte waar tieners bymekaar kom om saam te groei in hul geloof. Onder leiding van Johan, ons jeugpastoor, bou ons verhouding, identiteit en ’n lewende geloof in God.

EERSTE BESOEKER

SKYN I VROUEBYEENKOMS
9:00 – 13:00  I  21 FEB  I  INVLOED KERKKANTOOR
Skyn is ’n vrouebyeenkoms vol hoop, bemoediging en geloof. ’n Ruimte waar vroue saamkom om God se lig in elke seisoen te laat skyn.

KONTAK ONS

SONDAGDIENS
8:30 I 22 FEB
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 22 FEB
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

KATKISASIE
23 FEB  
Katkisasie begin weer – ’n belangrike fondasie vir jongmense om hul geloof te verstaan, te groei en vas te staan in God se waarheid.

EERSTE BESOEKER

Maart.

SONDAGDIENS
8:30 I 1 MAART
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I MAART
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 8 MAART
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I MAART
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SONDAGDIENS
8:30 I 15 MAART
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here.

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 15 MAART
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

KINDERTOEWYDING
8:30 I 15 MAART
’n Kosbare oomblik waar ouers hul kinders aan God toewy en belowe om hulle groot te maak volgens Sy wil en Woord.

EERSTE BESOEKER

MANNE WEGBREEK
19 MAART – 22 MAART
’n Wegbreek vir manne om te herlaai, te groei en God se stem duideliker te hoor. Ware gemeenskap, eerlike gesprekke en geestelike verdieping.

Meer inligting volg.

KONTAK ONS

SONDAGDIENS
8:30 I 22 MAART
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 22 MAART
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER

SKOLE SLUIT
27 MAART – 8 APRIL
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

SONDAGDIENS
8:30 I 29 MAART
‘n Oggend waar jy bemoedig word in die Here..

EERSTE BESOEKER

INVLOED KIDS
8:30 I 29 MAART
Dienste vir kinders tydens ons erediens by Curro.

EERSTE BESOEKER
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from - Youtube
Vimeo
Consent to display content from - Vimeo
Google Maps
Consent to display content from - Google