

Welkom by ons aanlyn belewenis! Hieronder is al die elemente soos wat julle kinders dit by Invloed Kids beleef op Sondae; van lof en aanbidding, tot aktiwiteite en die les.
Volg die stappe soos wat hulle verskyn op die webbladsy hieronder en geniet die tyd saam met jou kind in die Here se teenwoordigheid!

Sien onderaan die huidige en voormalige reekse van Invloed Kids. Druk op die een waarin jy belangstel. Onder elkeen sal jy ‘n volledige uiteensetting van ‘n diens sien. Geniet dit.